Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Meermin Priesteres

(image)

Meermanne huldig dieselfde oortuigings as die mensdom, tog om kulturele redes word die instandhouding hiervan aan die meerminne oorgelaat met hulle groter intellektuele neigings. Dit is hulle wat hulself toewy aan die ideale om vrede en lewe na die wêreld te bring en hulle wat die kuns bestudeer om siekte en beserings, kwale wat hulle met die mensdom deel, te bestry. Hulle toegewydheid en vroomheid gee hulle ook seker geestelike kragte wat hulle in staat stel om hulle mense teen die onnatuurlike te beskerm.

Spesiale Nota's: Die lig wat deur die priesteresse gewerp word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig berokken enorme skade aan die wandelende dooies en doen selfs 'n bietjie skade aan lewende wesens. Priesteresse het die vermoë om diegene rondom hulle te genees en hulle van vergiftiging te verlos.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent. This unit's arcane attack deals tremendous damage to magical creatures, and even some to mundane creatures. This unit is capable of healing those around it, and curing them of poison.

Bevorder na: Meermin Nuweling
Bevorder na: Meermin Waarsegster
Skuiwe: 38
LP: 31
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 2
Orde: wettig
IDMermaid Priestess
Vermoëns: genees, gesondmaak
(image)staf
impak
5 - 3
nabygeveg
(image)ligstraal
afstandgeveg
6 - 4
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue20%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water150%
Dorpie140%
Graslande230%
Grot320%
Grot Muur9920%
Heuwels530%
Moeras160%
Mushroom Grove320%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water160%
Woud530%